Laerskool Overberg
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Klerewinkel
    • Meer oor ons skool
    • Algemene Inligting
    • Personeel en Beheerliggaam
    • Gedragskodes
    • Skoolreëls
  • KOMMUNIKASIE
    • Algemeen
    • Jaarblad
    • Jaarverslag
    • Kwartaal- & Jaarprogram
  • AKADEMIE
    • Akademie Algemeen
    • Vraestelle
  • Kultuur
  • Sport
  • Media
    • Skool uniforms
    • Foto's
    • Video's
    • Opvoedkundige artikel
    • Canva link
  • Kontak ons

Ons Skool

Waardes, Visie & Missie

Historiese oorsig

Ds. M.C. Vos het in 1811 katkisasieklasse op Saterdagaande vir die jonger geslag ingestel.
In Januarie 1913 is die eerste skoolmeester, mnr. M.O. Maas, na Caledon gestuur.
 Op 12 Augustus 1895 smelt die meisie- en seunskool (jongenskool) saam. Mnr. J.C. Gericke  word as skoolhoof van Caledon Publieke Skool aangestel. Die Hoër- en Laerskool was in een gebou gehuisves.
 
In 1935 het die Hoërskool leerders die huidige hoërskoolgebou betrek. Mnr. Erasmus is op 1 Januarie 1935 as hoof van die Laerskool aangestel. Vanaf 1955 word die Laerskool se naam na Laerskool Overberg verander.
 Gedurende die vierde skoolhoof, mnr. L.A. van Zyl, se termyn, word die huidige gebou opgerig en amptelik op 19 April 1974 ingewy.

Waardes, Visie & Missie

  • Waardes
  • Visie
  • Missie
<
>
​Respek: Eerbied betoon teenoor ander
Gehoorsaamheid: Gewillig om opdragte/bevele uit te voer
Netheid: Skoon, sindelik, sierlik
Liefde: Gehegtheid aan ‘n persoon of saak/Diens uit liefde sonder beloning bewys
Eerlikheid: Nie geneig tot leuens of diefstal nie, betroubaar, eerbaar
‘n Voorkeurskool
Kind
Om vir die kind ‘n veilige, gelukkige, uitdagende en gedissiplineerde  leeromgewing te skep.
Om die kind te lei tot onafhanklike kritiese denke.
Om die kind se onderrig te fundeer op Christelike normes en waardes.
Om die kind in geheel te laat ontwikkel op akademiese-, kulturele-, geestelike- en sportgebied (holistiese ontwikkeling).
Om lewens- en tegniese vaardighede by die kind te ontwikkel.
Om die kind so te ontwikkel dat hulle mede-eienaarskap kan aanvaar en verantwoordelike en verantwoordbare aandeelhouers sal wees.
 
Gemeenskap
Om alle moontlike hulpbronne in die gemeenskap aan te wend vir die ontwikkeling van die kind se volle potensiaal.
 
Ouers
Om ouerondersteuning en -betrokkenheid maksimaal aan te moedig.
 
Opvoeders
Om die opvoeders te bemagtig om ‘n interaktiewe onderrig-benadering te gebruik.   [deelnemende]
Om professionaliteit tussen personeel op te bou binne ‘n gemotiveerde omgewing.
Om deur middel van personeelopleiding die personeel op ‘n breë gebied te bemagtig.
Om ‘n lewenslustige, dinamiese en tevrede personeel te ontwikkel.
 
Kurrikulum
Om ‘n verskeidenheid van akademiese en buitemuurse aktiwiteite van kwaliteit deurlopend te ontwikkel.
 
Omgewing
Om ‘n estetiese vleiende  en veilige omgewing te bied.
TUIS
ONS SKOOL
KOMMUNIKASIE
AKADEMIE
KULTUUR
SPORT
FOTOS

laerskool overberg

Laingstraat 20 | Posbus 186 | Caledon | 7230
Tel: 028-214 1590/1 | Faks: 028-212 2606 | e-pos: [email protected]
Privacy Policy
Proudly Adell Designs co (Pty)Ltd
© COPYRIGHT 2024. ALL RIGHTS RESERVED.
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Klerewinkel
    • Meer oor ons skool
    • Algemene Inligting
    • Personeel en Beheerliggaam
    • Gedragskodes
    • Skoolreëls
  • KOMMUNIKASIE
    • Algemeen
    • Jaarblad
    • Jaarverslag
    • Kwartaal- & Jaarprogram
  • AKADEMIE
    • Akademie Algemeen
    • Vraestelle
  • Kultuur
  • Sport
  • Media
    • Skool uniforms
    • Foto's
    • Video's
    • Opvoedkundige artikel
    • Canva link
  • Kontak ons