Laerskool Overberg
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Meer oor ons skool
    • Algemene Inligting
    • Personeel
    • Gedragskodes
    • Skoolreëls
  • KOMMUNIKASIE
    • Algemeen
    • Jaarblad
    • Jaarverslag
    • Kwartaal- & Jaarprogram
  • AKADEMIE
    • Akademie Algemeen
    • Vraestelle
  • Kultuur
  • Sport
  • Media
    • Foto's
    • Video's
    • Opvoedkundige artikel
  • Kontak ons

Ons Skool

Skoolreëls

LAERSKOOL OVERBERG

Skoolreëls wat die gedragskode onderskryf
 Algemeen

  • Alle leerders moet alle skooldae aanwesig wees.  Indien ‘n leerder afwesig is, moet die ouer skriftelik verskoning aanbied.
  • Geen leerder mag iets van iemand anders sonder sy/haar toestemming neem nie.
  • Alle verlore goedere moet by die sekretaresse ingehandig word.
  • Geen leerders mag tydens skoolure of skoolbedrywighede kougom eet nie.   Dit sluit ook plekke buite die skool in wanneer die leerder skoolklere aan het.
  • Die openbare telefoon mag nie tydens onderrigtyd, sonder toestemming van die betrokke onderwyser, deur leerders gebruik word nie.
  • Geen leerder mag die skoolterrein tydens skoolure, sonder toestemming van die skoolhoof, verlaat nie.
  • Leerders mag die skoolterrein slegs deur die verskillende hekke verlaat of binnekom.
  • Geen leerder mag op die skoolterrein met ‘n fiets ry nie. Alle fietse word tydens skoolure of tydens  sport- en kultuurbedrywighede in die fietsrakke gebêre en gesluit.  
  • Leerders mag onder geen omstandighede rommelstrooi nie.  Enige vorm van rommel moet in vullishouers geplaas word.
  • Geen leerders mag soggens voor skool of tydens pouses sonder toestemming in die skoolgebou wees nie.
  • Leerders mag nie enige daad van onwelvoeglikheid op die skoolterrein of buite skoolterrein in skoolklere/gewone kleredrag pleeg nie.   Geen leerder mag hom/haar skuldig maak aan ontbloting, betasting of molestering of enige ander vorm van onsedelikheid nie. Geen leerder mag in besit wees van ongewenste      
  • .   materiaal (pornografie),  dwelmmiddels, alkohol of sigarette nie.
  • Die hoofingang word slegs deur onderwysers, ouers en besoekers gebruik.
  • Geen leerder word voor 07:00 in die skoolgebou toegelaat nie.
  • Geen skooleiendom mag opsetlik beskadig word deur daarop te krap of dit te breek nie. (vandalisme)  Dit sluit ook eiendom van ander leerders en onderwysers in.
  • Indien dit reën, staan leerders ordelik in rye in die gang voor die klaskamer met tasse weg van die muur.
  • Geen leerder mag in besit wees van gevaarlike wapens en/of toerusting nie.
  • Leerders mag hulle nie skuldig maak aan rassisme, beledigende opmerkings, boelieïsme of viktimisasie nie.
  • Geen leerder mag beledigende taal, vloekwoorde, vuil taal gebruik of neerhalend van ‘n persoon praat nie.

Laai verder skoolreëls hier af

skoolreels.pdf
File Size: 260 kb
File Type: pdf
Download File

TUIS
ONS SKOOL
KOMMUNIKASIE
AKADEMIE
KULTUUR
SPORT
FOTOS

laerskool overberg

Laingstraat 20 | Posbus 186 | Caledon | 7230
Tel: 028-214 1590/1 | Faks: 028-212 2606 | e-pos: admin@kleinovies.co.za
Proudly Adell Designs co (Pty)Ltd
© COPYRIGHT 2021. ALL RIGHTS RESERVED.
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Meer oor ons skool
    • Algemene Inligting
    • Personeel
    • Gedragskodes
    • Skoolreëls
  • KOMMUNIKASIE
    • Algemeen
    • Jaarblad
    • Jaarverslag
    • Kwartaal- & Jaarprogram
  • AKADEMIE
    • Akademie Algemeen
    • Vraestelle
  • Kultuur
  • Sport
  • Media
    • Foto's
    • Video's
    • Opvoedkundige artikel
  • Kontak ons