Laerskool Overberg
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Meer oor ons skool
    • Algemene Inligting
    • Personeel
    • Gedragskodes
    • Skoolreëls
  • KOMMUNIKASIE
    • Algemeen
    • Jaarblad
    • Jaarverslag
    • Kwartaal- & Jaarprogram
  • AKADEMIE
    • Akademie Algemeen
    • Vraestelle
  • Kultuur
  • Sport
  • Media
    • Foto's
    • Video's
    • Opvoedkundige artikel
  • Kontak ons

Sport

U kind verdien die beste!
​

Buitemuurse aktiwiteite help leerders om
​fisies en geestelik paraat te bly

Personeellede is aktief betrokke by die afrigting van sport. Ouers staan die personeel by met afrigting van verskillende sportsoorte.

Leerders ontvang aan die begin van die somer- en winterseisoen ‘n buitemuurse program. Elke leerder moet ten minste aan een somer- en een wintersport deelneem. As ‘n leerder nie ‘n sportoefening kan bywoon nie, moet die afrigter vooraf in kennis gestel word.

SOMER

Mini-krieket (graad 1 – 3)
Krieket
Atletiek & Tennis
Klein Ovies rugby

WINTER

Rugby
Netbal
Hokkie
Picture

Liggaamlike opvoeding

Graad 1 – 7 ontvang dwarsdeur die jaar liggaamlike opvoedingslesse. Laerskool Overberg het ‘n spesiaal opgeleide liggaamlike opvoedingsopvoeder wat ‘n uitgewerkte kurrikulum volg waar sportvaardighede gevolg word.

Leerders moet die voorgeskrewe sportklere dra tydens skoolaktiwiteite

SPORTKLERE

Atletiek
Seuns
  • Blou en swart gholfhemp
  • Swart kortbroek met blou strepe

​Dogters
  • Blou en swart gholfhemp
  • Swart  kortbroek met blou strepe

Dit is die drag tot by Suid-Boland vlak.  (Tydens die kleure-atletiek mag leerders enige sportdrag aantrek.)  Die span wat verder namens die skool gaan deelneem tot op Boland vlak, asook uitnodigingsatletiekbyeenkomste,  moet met die skool se atletiekfrokkie en -kortbroek deelneem. 
 
Tennis
Seuns
  • Swart en blou gholfhemp
  • Swart kortbroek met blou strepies 
  • Wit sokkies met blou strepies +  oorwegend wit tekkies

Dogters
  • Blou en swart gholfhemp
  • Swart kortbroek met blou strepe
  • Wit sokkies met blou strepies  +  oorwegend wit tekkies 
Eerste span speel  met geborgde klere
Krieket
  • Blou en swart gholfhemp
  • Swart kortbroek met blou strepies
  • Wit sokkies met blou strepies  +  oorwegend wit tekkies
O/13A-span speel met geborgde klere.

Rugby
       
                          
  • Swart LO-broekie 
  • Skool rugbytrui
Die O/13A-span speel met geborgde truie

Hokkie                                      
Seuns
  • Blou en swart gholfhemp
  • Swart kortbroek met blou strepe
  • Rugbysokkies
  • Oorwegend wit tekkies / Toks
 Dogters
  • Blou en swart gholfhemp
  • Swart kortbroek met blou strepe
  • Rugbysokkies
  • Oorwegend wit tekkies 
O/13 A-spanne speel met geborgde klere 
 
Netbal
  • Blou en swart gholfhemp
  • Swart kortbroek met blou strepe
  • Wit sokkies met blou strepies  + oorwegend wit tekkies
O/13 A-span speel met geborgde klere 

ALGEMEEN SPORTKLERE

  • Die rugbytrui lyk soos Hoërskool Overberg se rugbytrui.
  • Die swart kortbroek by rugby is die tradisionele swart broeke wat by sportwinkels, Ackermans of  Pep Stores gekoop kan word.   
  • Die rugbysokkies lyk soos Hoërskool Overberg se rugbysokkies.
  • Die tekkies moet oorwegend wit wees.  Insetsels van blou/swart/grys word toegelaat.​ Geen “sneakers”/materiaalskoene word toegelaat nie. Tekkies moet toerygskoene wees en veters moet vasgebind wees. Die  “velgro” – tipe word ook toegelaat.   Indien u twyfel,  kan u met  mev. M. Maree in verbinding tree.
  • Die Ovies hoedjie kan vir beskerming teen die son gedra word.
  • Die O/13- spanne wat geborgde baadjies het mag dit dra​

Verskaffers

Mev. Franceska Groenewald:  Dempersstraat 30, Caledon | Tel:  (028)  2123392
TUIS
ONS SKOOL
KOMMUNIKASIE
AKADEMIE
KULTUUR
SPORT
FOTOS

laerskool overberg

Laingstraat 20 | Posbus 186 | Caledon | 7230
Tel: 028-214 1590/1 | Faks: 028-212 2606 | e-pos: admin@kleinovies.co.za
Proudly Adell Designs co (Pty)Ltd
© COPYRIGHT 2021. ALL RIGHTS RESERVED.
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Meer oor ons skool
    • Algemene Inligting
    • Personeel
    • Gedragskodes
    • Skoolreëls
  • KOMMUNIKASIE
    • Algemeen
    • Jaarblad
    • Jaarverslag
    • Kwartaal- & Jaarprogram
  • AKADEMIE
    • Akademie Algemeen
    • Vraestelle
  • Kultuur
  • Sport
  • Media
    • Foto's
    • Video's
    • Opvoedkundige artikel
  • Kontak ons