Laerskool Overberg
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Klerewinkel
    • Meer oor ons skool
    • Algemene Inligting
    • Personeel en Beheerliggaam
    • Gedragskodes
    • Skoolreëls
  • KOMMUNIKASIE
    • Algemeen
    • Jaarblad
    • Jaarverslag
    • Kwartaal- & Jaarprogram
  • AKADEMIE
    • Akademie Algemeen
    • Vraestelle
  • Kultuur
  • Sport
  • Media
    • Skool uniforms
    • Foto's
    • Video's
    • Opvoedkundige artikel
    • Canva link
  • Kontak ons

Kommunikasie Algemeen 

Wees betrokke by ons skool en bly op hoogte van gebeure

D6 Connect


Die skool maak ook gebruik van die D6 Connect. U kan hierdie toepassing op u slimfoon en rekenaar aflaai.
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.limitlessvirtual.principalplus
​
Indien u nie oor die D6 Connect beskik nie, moet u met die skool se sekretaresse in verbinding tree.
Picture

Kommunikasiebeleid(ouers) en Griewevorm

Dit is baie belangrik dat die regte kommunikasiekanale by die skool gevolg moet word.  Die formele kommunikasiebeleid bepaal met wie in verbinding getree moet word wanneer ‘n ouer ‘n probleem ondervind.  
Lees gerus meer in die onderstaande vorms:
kommunikasiebeleid_ouers_.pdf
File Size: 157 kb
File Type: pdf
Download File

griewevorm.pdf
File Size: 132 kb
File Type: pdf
Download File

Kommunikasie tussen skool en ouer

  • Skakeling met die skoolhoof: ‘n Afspraak met die skoolhoof kan gedurende skoolure telefonies of persoonlik met die sekretaresse gemaak word.
  • Skakeling met die personeel:  Personeellede kan bedags d.m.v. ‘n afspraak na skool besoek word. Hierdie afsprake moet vroegtydig gereël word. Gedurende die skooldag moet ouers eers by die sekretaresse aanmeld en nie sonder verlof direk na die betrokke klaskamer gaan nie.
  • Oueraande:  Oueraande om die opvoeders te leer ken, word aan die begin van die eerste kwartaal gehou. U word d.m.v. die nuusbriewe daaroor in kennis gestel.
 
Gedurende die tweede kwartaal kan u ‘n individuele afspraak met die opvoeder(s) maak om u kind(ers) se vordering te bespreek. Gedurende die derde kwartaal sal slegs dié ouers gekontak word waar leerders nie na wense presteer nie.
  • Nuusbriewe: U ontvang elke derde week ‘n nuusbrief. Dit word aanbeveel dat u dit liasseer vir terugverwysing. U ontvang op ‘n gereelde basis ‘n nuusbrief wat op die D6 geplaas word.
  • Jaar-, kwartaal- en buitemuurse program: Aan die begin van die jaar ontvang u ‘n jaarprogram.   Aan die begin van elke kwartaal ontvang u die kwartaalprogram. Die somersportprogram word aan die begin van die eerste en vierde kwartaal uitgereik. Die wintersportprogram word aan die begin van die tweede kwartaal uitgegee.​
  • Jaarverslag: Aan die einde van die jaar ontvang dié ouers wat so aangedui het in ‘n omsendbrief, die jaarverslag.
TUIS
ONS SKOOL
KOMMUNIKASIE
AKADEMIE
KULTUUR
SPORT
FOTOS

laerskool overberg

Laingstraat 20 | Posbus 186 | Caledon | 7230
Tel: 028-214 1590/1 | Faks: 028-212 2606 | e-pos: admin@kleinovies.co.za
Privacy Policy
Proudly Adell Designs co (Pty)Ltd
© COPYRIGHT 2021. ALL RIGHTS RESERVED.
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Klerewinkel
    • Meer oor ons skool
    • Algemene Inligting
    • Personeel en Beheerliggaam
    • Gedragskodes
    • Skoolreëls
  • KOMMUNIKASIE
    • Algemeen
    • Jaarblad
    • Jaarverslag
    • Kwartaal- & Jaarprogram
  • AKADEMIE
    • Akademie Algemeen
    • Vraestelle
  • Kultuur
  • Sport
  • Media
    • Skool uniforms
    • Foto's
    • Video's
    • Opvoedkundige artikel
    • Canva link
  • Kontak ons