Kultuur
U kind verdien die beste!
KOORLaerskool Overberg beskik oor ‘n senior koor wat gedurende skooltyd oefen. Die kore tree by verskeie geleenthede in en om Caledon op.
VERSKEIDENHEIDSKONSERT
Die skool bied elke vierde jaar ‘n verskeidenheidskonsert aan.
|
EISTEDDFODDie skool neem elke tweede jaar deel aan die plaaslike Overbergse Eisteddfod.
KLAVIER EN ANDER INSTRUMENTE
Privaatklasse word in verskillende musiekinstrumente aangebied. Tree met die skool se sekretaresse in verbinding indien u meer inligting verlang.
|